NG Kerk Petrusburg

NG Kerk Petrusburg

www.ngkerkpetrusburg.co.za
Preke wat by NGK Petrusburg gelewer is.


Gen 3:1-13
Jul 3 • 38 min
Sonde in die paradys!?
Gen 1:1-4 en Joh 1:1-5 Die skepping
Jun 26 • 35 min
Hierdie wêreld is God s’n!
Hand 17:16-34 Paulus op die Areopagus
Jun 20 • 45 min
Om mense by God uit te bring
Hand. 16:25 Ons is die boodskap
Jun 11 • 38 min
Paulus en Silas sing lofliedere in die tronk.
Handelinge 9 Christen-wees is gehoorsaam wees
Jun 4 • 36 min
God stuur Ananias na Paulus toe.
Handelinge 2:1-36 Pinksterfees
May 29 • 37 min
Die Gees as God se grootste gawe het gekom om Jesus te verheerlik.
1 Pet 5:5-11 Nederigheid Pinkster 2020
May 28 • 25 min
Donderdag
1 Pet 4:7-11 Dien mekaar
May 27 • 26 min
Pinkster 2020 (Woensdag)
1 Pet 2:18-25 Pinkster 2020 Maandag
May 25 • 20 min
Om Christus na te volg in sy lyding
1 Pet 1:17-24 Losgekoop deur Christus
May 24 • 23 min
Pinksterreeks 2020: Sondagaand
1 Pet 1:1-2 Suurstofdief of Koningskind?
May 23 • 29 min
Ons is deur Christus se bloed losgekoop. Dit het implikasies vir hoe ons oor onsself dink en hoe ons leef.
Hand 1:9-11 Waar is Jesus nou?
May 21 • 19 min
Jesus se hemelvaart het sy posisie verander. Wat beteken dit prakties vir ons?
Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het?
May 15 • 29 min
God is by ons, maar ons mis sy teenwoordigheid omdat ons op die verkeerde plekke na Hom soek.
Ps 23:5 U laat my by ‘n feesmaal aansit
May 8 • 26 min
Die lewe word ‘n fees as jy die Here se teenwoordigheid raaksien.
Ps 23 Die Here is my herder
May 3 • 31 min
‘n Mens kom nie niks kort as jy alles het wat jou hart begeer nie. Jy kom niks kort nie wanneer jy ontdek dat die Here by jou is en dat Hy vir jou sorg.
Ps 27 Wag op die Here!
Apr 26 • 39 min
Geloof is nie ’n kitsoplossing vir al jou probleme nie. Geloof is om in jou nood na God te vlug en in sy teenwoordigheid jou troos en krag te kry, in die verwagting dat Hy op sy tyd vir jou die uitkoms sal gee.
Ps 16:8 - ‘n Lewe van oorvloed
Apr 19 • 24 min
Erediens 19 April 2020
Paasfeesdiens 12 April 2020
Apr 12 • 22 min
Kol 2:20 - 3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan
Goeie Vrydag Nagmaalsdiens
Apr 10 • 28 min
Wat het Jesus bedoel toe Hy gebid het: “My God, my God, waarom het U My verlaat?”
Groot Lydensweek: Wit Donderdag
Apr 9 • 11 min
Jesus in Getsemane
Groot Lydensweek: Woensdag
Apr 8 • 7 min
Jesus word in Betanië gesalf
Groot Lydensweek: Dinsdag
Apr 7 • 7 min
Op die Dinsdag van Groot Lydensweek dink ons terug aan die tyd toe Jesus vir oulaas sy dissipels geleer het.
Groot Lydensweek 2020 Maandag
Apr 6 • 5 min
Kort oordenking vir die Groot Lydensweek: Reiniging van die tempel
Romeine 8:28 — Erediens vir Sondag 5 April 2020
Apr 5 • 23 min
Waar is God wanneer ons Hom nodig het?
Groot Lydensweek 2020 Palmsondag
Apr 5 • 6 min
Kort oordinking vir die Groot Lydensweek
Rom 8:18-25 Die hele skepping sug, en ons sug ook
Mar 26 • 19 min
Ons leef in ‘n stukkende wêreld, maar as gelowiges glo ons dat God steeds met die wêreld besig is
Romeine 4 God spreek die goddelose vry
Mar 22 • 13 min
22 Maart 2020
NG Kerk Petrusburg (Trailer)
Mar 21 • 0 min