Hoe was jou naweek? met Stix

Hoe was jou naweek? met Stix

gevaaalik.com
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. ‘n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain


2019-11-02
Dec 4 • 25 min
In die week se episode word daar gepraat oor “perineum sunning” a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy nou ‘n “postman” ‘n “post person” moet noem.
2019-11-25
Nov 26 • 27 min
Jy het gedink tafel tennis is net ‘n game, ne? Wel, in die week se “Hoe was jou naweek?” Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/rakket te…
2019-11-19
Nov 19 • 31 min
Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van ‘n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip na Knysna van die naweek en Kulula se uselessness.
2019-11-11
Nov 12 • 29 min
Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook ‘n charcoal-lime lemonade probeer as ‘n gesonde drankie… wat Stix dan gin by gooi om weer lekker ongesond te maak. Sponsors: http://bit.ly/KGVLKMerch
2019-11-04
Nov 6 • 24 min
In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, ‘n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.
2019-10-29
Oct 29 • 25 min
‘n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook ‘n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.
2019-10-21
Oct 24 • 20 min
Het jy al ‘n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?
2019-10-14
Oct 14 • 25 min
Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.
2019-10-08
Oct 8 • 29 min
Stix raak opgewerk oor Aitsa! en “Die Laan” en “virseker” maar dit alles is vermaaklikheids onthalwe. Dan die skok oor die prys van vis en chips, en op die ou einde perspektief. Koop GVLK hemde: https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch
2019-09-30
Sep 30 • 19 min
In die episode praat Stix meestal oor sy Laaste Lag comedy show van die naweek wat verby is. Die stress, die heckler, die proses, die geluk en die gevoel van dankbaarheid.
2019-09-23
Sep 25 • 20 min
In die episode praat Stix oor tafeltennis, mense wat grens oor die Rugby World Cup en Call of Duty Modern Warfare
Podcast 2019-09-16
Sep 16 • 25 min
Stix is terug, vir die week en moontlik meer. Daar word gepraat oor podcast, hoe in dit is om mans te haat en billboards.
podcast 2019-04-03
Apr 3 • 36 min
Stix praat oor nie net sy naweek nie maar ook die twee weke wat hy missing was omdat hy toergids gespeel het vir twee Amerikaners wat in Suid-Afrika kom kuier het vir die eerste keer.
podcast 2019-03-11
Mar 14 • 21 min
Stix praat oor rotisserie chicken, en die stand-up comedy grind.
podcast 2019-03-05
Mar 5 • 17 min
Stix praat oor slegte regsadvies wat vir mense gegee word oor dagga en Irene Farm se The Barn se slegte diens en belaglike pryse. Hoe voel jy oor die nuwer, korter Afrikaanse podcast? Laat weet deur ‘n email te stuur aan [email protected]
Hoe was jou naweek podcast 26-02-19
Feb 26 • 19 min
Stix praat oor troll wees op die Cannabis Club SA Facebook groep, virtue signalling en bietjie braai
Podcast 28-01-2019
Jan 29 • 24 min
Stix praat oor kar-probleme, stand-up comedy specials en geld spaar om geld uit te ry in sy kar
Hoe was jou naweek podcast 14-01-2019
Jan 14 • 38 min
Stix praat oor sosiale angs, die woede en vertraagdheid van social media en mikpunte vir 2019.
Hoe was jou naweek Podcast 07-01-2019
Jan 8 • 31 min
Stix praat oor kersfees, die begin van 2019 en die hele Suid-Afrika wat op die dagga-industrie moet spring. Jy weet mos almal soek deesdae cannabis oil.
Hoe was jou naweek Podcast 20-11-2018
Nov 21, 2018 • 36 min
“Hoe was jou naweek?” waar Stix die troll voer en diep teleurgesteld is in homself. Red Dead Redemption 2 so bietjie, en chilli-cherry-kaas-wors wat jou sal laat wens jy kan ys op jou foevenjol sit.
Hoe was jou naweek Podcast 06-11-2018
Nov 6, 2018 • 33 min
“Hoe was jou naweek?” waar Stix sy vrou en kind by die huis los om te gaan brand in die bos en dan te gaan brand in die kerk. Die enigste Afrikaanse Podcast wat wil weet hoe jou naweek was.